Artikels

Metaboliese Energieverlies
Nalatingskap - Belangriker as "Erfgeld".

Laas opgedateer: 22 Maart 2022

Ek dink elkeen van ons wonder nou en dan of ons genoeg gedoen het as ouers om ons kinders 'n goeie hupstoot in die lewe te gee. Dit doen ons op verkseie maniere. Party kry 'n geleerdheid, party erf 'n som geld en ander erf 'n plaas...

Lees Meer
Metaboliese Energieverlies
Metaboliese Energieverlies - 'n Groter "vreter" van wins as roofdiere.

Oorspronklike artikel datum: 14 Maart 2022
Opgedateer met resultate: 4 April 2022

Dit is 'n onteenseglike feit dat daar slegs produksie kan wees indien daar groei is. By 'n ooi moet die embrio of fetus groei en laasgenoemde moet na geboorte groei...

Lees Meer