Slim Toepassing

Die IntelliFarm™ mobiele toepassing is ontwikkel om aan al die vereistes van presiesie boerdery te voldoen. Kom kuier vir ons by LANDRANI® vir 'n volledige demonstrasie van die stelsel.

IntelliFarm™ Funksies & Pryse

Gedetailleerde uiteensetting van Funksies, Funksionaliteit, Verslae en Ondersteuning.

LITE

GRATIS

Funksies:
  • Plaas & Dier Opstel “Wizard”
  • Dierinligting
  • Gewig
  • Doserings
  • Kampe
  • Nageslag
  • Teel
  • Vlaggies
  • Dekgroepe
Bulk Aksies:
  • Skuif Diere
  • Voeg Doserings by
  • Voeg Gewigte by
  • Voeg Vlaggies by
  • Bestuur Plaatjie-kleure
  • Voeg Dekkings by
  • Koppel Vaders (Ramme)
  • Verander Dieretipes
  • Voeg Nuwe Diere by
  • Voeg Dragtige Status by
Verslae:
  • Dierinligting
  • Gewig (GDT, ens.)
  • Doserings
  • Vlaggies
  • Dekkings
  • Dragtigheid
Ondersteuning:
  • Videos en Tutoriale
  • E-pos

STUD

R500.00P/M

  • Plus R3 per geregistreerde dier per maand
  • BTW Uitgesluit

Alles in LITE plus:

Bykomende Funksies:
  • Stamboek-integrasie
Bykomende Ondersteuning:
  • Telefonies @ R250 plus BTW per 15-minute
  • 2-Dag Kursus @ LANDRANI® R5000 plus BTW insluitend akkommodasie, etes & drankies.

RFID

R500.00P/M

  • Eerste 1000 diere ingesluit
  • Daarna R1 per gelysde dier per maand
  • BTW Uitgesluit

Alles in LITE plus:

Bykomende Funksies:
  • RFID-integrasie
  • TRU-TEST XRS2 Konnektiwiteit
  • X6 Mobiele Konnektiwiteit
Ondersteuning:
  • Telefonies @ R250 plus BTW per 15-minute
  • 2-Dag Kursus @ LANDRANI® R5000 plus BTW insluitend akkommodasie, etes & drankies.
  • Boek en bly by LANDRANI® en neem deel aan alle RFID-aktiwiteite.

PRO

R2500.00P/M

  • Eerste 4000 diere ingesluit
  • Daarna R1 per gelysde dier per maand
  • BTW Uitgesluit

LITE en RFID plus:

Bykomende Funksies:
  • Teelgroepbestuur
  • Semen & KI Bestuur
  • Klassering
  • Embrio Bestuur
  • Wol Data
  • Aksies
  • Media
  • Kennisgewings
  • Fotos & Media
Bykomende Bulk Aksies:
  • Aksies
  • Verkope
  • Klassering
  • Stamboekinskrywings
  • ChipID Bestuur
  • BirthTag Bestuur
  • RFID Skandering Kennisgewings
Bykomende Verslae:
  • Dae in Kampe
  • Klassering
  • Vagte
  • Lam Ouderdom
  • Nageslag
  • Teelgroepe
  • Laaste Skandering
  • Embrios
  • Semen & KI
  • Fotos & Media
Bykomende Ondersteuning:
  • Gratis toegang tot ons Loxton-fasiliteit om aan alle PRO-aktiwiteite deel te neem.

PREMIUM

Prys op aanvraag

LITE, RFID en PRO plus:

Bykomende Funksies:
  • Blockchain
  • Voer & Voeding
  • Outomatiese Voerders
  • Outomatiese Sorteerders
1. Laai af en installeer

Laai die IntelliFarm™-mobiele toepassing af en installeer dit vanaf jou toepaslike App Store

App Store Google Play
2. "Authenticate" Skerm

Sodra dit geïnstalleer is, kan jy die toepassing oopmaak wat jou na 'n skerm sal neem wat soos volg lyk:

App Authentication
3. Klik op "Register Farm"

Die App sal begin deur hierdie tutoriaalvideo te speel. Terwyl jy hierdie instruksies volg, kan jy enige tyd onderbreek, 'n paar opnames doen en voortgaan om te kyk deur die YouTube Help-ikoon regs bo te druk. Om die Youtube-tutoriaal te onderbreek en toe te maak, kan jy op die X tik links bo op die skerm

App Register

Sodra jy al die plaasopstellinginligting vasgelê het, moet jy die REGISTREER knoppie klik.

4. IntelliFarm™ sal vir jou twee e-posse stuur.
  • Die eerste een is 'n skakel om jou rekening te aktiveer.
  • Die tweede e-pos is 'n Add Animals Excel "spreadsheet" in Microsoft Excel-formaat. Hier sal jy elkeen van jou skape byvoeg wat ingevoer moet word en elektronies by jou plaas gevoeg word.

Klik op die "Click here to activate your account" skakel in die eerste e-pos. Die IntelliFarm™ stelsel sal 'n eenmalige pin na jou mobiele foon stuur wat in die OTP boks in getik moet word.

App OTP

Klik "Activate" nadat jy die pin ingevoer het. Jy sal 'n Suksesboodskap ontvang met 'n instruksie om jou e-pos na te gaan.

App OTP
5. Ontvang "Access Token"

Dit is op hierdie oomblik dat jy jou "Access Token" sal ontvang om toegang tot jou plaas op die IntelliFarm™ App te kry. Die token sal op die landingskerm bygevoeg word wanneer jy jou IntelliFarm™ App oopmaak. Dit is waar jy jou nuwe token byvoeg en klik op "AUTHENTICATE". Nou sal jy toegang tot jou plaas kry.

App Token
6. Excel "spreadsheet"

Moenie vergeet om jou diere by te voeg op die Excel "spreadsheet" wat ontvang is via die tweede e-pos met onderwerp "Farm Animals". Kyk na die tutoriaal hier.

Sodra die "spreadsheet" voltooi is, moet jy dit e-pos aan info@intellifarm.co.za. Ons sal jou skape elektronies byvoeg en jou in kennis stel sodra dit klaar is. Tipies sal jou diere binne 24-uur bygevoeg word, tensy ons baie versoeke ervaar om diere by te voeg.

Moet asseblief nie huiwer om vir ons 'n e-pos te stuur by info@intellifarm.co.za indien u enige vrae het.

GENIET JOU INTELLIFARM™-AVONTUUR!

IntelliFarm™ is ontwikkel spesifiek vir LANDRANI® Meatmasters

Pieter de Wet het IntelliFarm™ ontwikkel omdat hy nie bereid was om te boer op die "ou" manier nie.

Hy het besef dat hy nie sonder tegnologie sy doelwitte gaan kan bereik nie.

Ja! Kom beleef die konsep op ons skouplaas, LANDRANI®

Ons wys graag waarmee ons besig is want hierdie is ons passie!

Kyk na ons geoutomatiseerde Meatmaster Lam-, Produksie- en GroeiFabriek en sien hoe word alles gemeet in skaapboerdery.

Ons beplan om in 2024 eenkeer per maand 'n demonstrasie naweek te fasiliteer waar Pieter de Wet sy "Storie" persoonlik sal demonstreer.

Pieter De Wet
“Moenie die unieke geleentheid misloop om saam met ons na die tegnologiese toekoms van skaapboerdery te beweeg nie!”
Om te bespreek stuur epos aan info@intellifarm.co.za of skakel Pieter de Wet by 071 600 0819