Die 24 Mega-Hub Voordele

PRODUKSIE BESTUUR (FASE 1)

GENETIKA

  • Bekostigbare toegang tot Ramsem laparoskopiese inseminasies (LAPA)
  • Toegang tot hoë GDT* en verbeterde VOV* ram semen
  • Toegang tot uitgesoekte top vervangingsooie vanaf Megaboere
  • Beter keuring: Meet van prestasie en winsgewendheid van elke ooi tov beide vleis- en wolproduksie
* GDT = Gemiddelde Daaglikse Toename in gewig *VOV = Voer Omset Verhouding

VOEDING

  • FeedBlock™ presisievoeding van laktasie ooie verbeter melkproduksie en herstel
  • Outomatiese "auger" presisievoeding van kruipvoerlammers
  • Outomatiese "auger" presisievoeding van stoorlammers
  • Outomatiese "auger" presisievoeding van slaglammers
  • Toegang tot nasionale voerooreenkomste

OPBRENGS

  • Toegang tot kuddefinansiering
  • Vergroot kudde sonder addisionele druk op weiding
  • Verbeterde lam en speenpersentasie
  • Swaarder stoorlam
  • Vermoë om lammers meer winsgewend af te rond
  • Markvooruitskatting deur kundige rolspelers
  • Toegang tot Internasionale markte
  • Premie prys vir stoorlam
  • Premie prys vir slaglam

BESTUUR

  • IntelliFarm™ Mobiele toepassing, die vennoot in jou boerdery!
  • 'n Gesinchroniseerde meetbare, skaapboerdery
  • Deelnemende toegang tot reisende plaasbestuurder
  • Toegang tot bekostigbare RFID stelsels, skale en "drafters" vir presisie boerdery
  • Haal die “raai” uit boerdery
  • Droogteverskansing

GESONDHEID

  • Toegang tot nasionale veemiddelsooreenkomste

FINANSIËLE BESTUUR (FASE 2)

DATAVASLEGGING

  • FarmReceipts™
  • EasyAcc aanlyn boekhou stelsel
  • CIMA Rekeningkundige ondersteuning
  • Koöperasie integrasie
  • Voerkraal integrasie
  • Abattoir integrasie
  • "Face Recognition Clock & Payroll" betaalstelsel vir plaaswerkers

BEGROTING

  • 'n Standhoudende inkomste gemiddeld elke 7 weke
  • Begroot uitgawes vooruit
  • Kry maandelikse "actual" vs "budget"

BESLUITE

  • Kry maandelikse bestuurstate vir goeie, tydige besluite

WAARDASIE

  • Verhoog die waarde van jou boerdery na meer as net die waarde van jou grond
"You can only measure the value of a company the moment you remove the leader." - John C. Maxwell
Individual to John Maxwell: "Hey John, I'm a self-made man!!!"
John's reply: "Hi shame, did you have no one to help you"
As jy nie meet nie, kan jy nie weet nie

IntelliFarm™ is ontwikkel spesifiek vir LANDRANI® Meatmasters

Pieter de Wet het IntelliFarm™ ontwikkel omdat hy nie bereid was om te boer op die "ou" manier nie.

Hy het besef dat hy nie sonder tegnologie sy doelwitte gaan kan bereik nie.

Ja! Kom beleef die konsep op ons skouplaas, LANDRANI®

Ons wys graag waarmee ons besig is want hierdie is ons passie!

Kyk na ons geoutomatiseerde Meatmaster Lam-, Produksie- en GroeiFabriek en sien hoe word alles gemeet in skaapboerdery.

Ons beplan om in 2024 eenkeer per maand 'n demonstrasie naweek te fasiliteer waar Pieter de Wet sy "Storie" persoonlik sal demonstreer.

Pieter De Wet
“Moenie die unieke geleentheid misloop om saam met ons na die tegnologiese toekoms van skaapboerdery te beweeg nie!”
Om te bespreek stuur epos aan info@intellifarm.co.za of skakel Pieter de Wet by 071 600 0819