As jy nie "meet" nie kan jy nie "weet" nie

Ons stel die skaapboer in staat om deur middel van tegnologiese hulpmiddels, prosesse en sisteme sy produksie- en finansiële bestuur na nuwe hoogtes te vat.

WAT IS ANDERS VRA JY? WEL ALLES!

Verandering moet kom, sê hulle, en by IntelliFarm™ pas ons dit toe, en meer…

Klink hierdie bekend?

  • Die roofdiere vreet my lammers en ek is raadop
  • Hoe brei ek my boerdery uit sonder die koop van addisionele grond?
  • Hoe brei ek my boerdery uit sonder die aanstel van meer arbeid?
  • Tog doen ek alles reg, maar dit voel nie asof ek geld maak en ek sukkel om te oorleef?
  • Hoe verskans ek my teen toekomstige droogtes?
  • Is daar 'n toekoms vir die skaapboer?

By IntelliFarm™ glo ons dat die sukses van skaapboerdery vervat is in die volgende:

  • GEEN lammers word gevang deur roofdiere
  • Besetting van ooie bo 95%
  • Verdien 'n premie op stoorlammers
  • Verdien 'n premie op slaglammers
  • Hou meer ooie aan per hektaar
  • Verskans jouself teen die verwoestende effek van 'n strawwe droogte

MEGA-BOER

Eienskappe

IntelliFarm™ het met deeglike navorsing oor die afgelope 4 jaar die volgende skaapboerdery kenmerke geïdentifiseer wat noodsaaklik is, nie net om te oorleef nie, maar om kompeterend te kan wees in 'n steeds kwynende kommersiële mark.

Ons het met intensiewe navorsingsresultate asook ons bestaande wetenskaplik georiënteerde skouplaas bo alle twyfel bewys dat die sukses van skaapboerdery vervat is in presisie boerdery met 'n intensiewe komponent gerugsteun deur tegnologie.

Dit stem ooreen met Mega-Boer eienskappe wat lei tot suksesvolle en winsgewende skaapboerdery.

Prysbepaler

Genepoel

Handelsmerk

Bestuurstelsels

Personeel

Verskaffers

Markvooruitskatting

Optimale benutting

Die "slimmer" manier van boer

Die woord "slim" word so baie orals in vandag se samelewing gebruik dat dit ons eintlik laat dom voel. Slim fone, slim televisies, slim yskaste, ens. Alles is "slim", maar tog boer ons nog dieselfde as 30-jaar gelede. Ons almal weet daar moet verandering kom, want uitdagings soos klimaatsveranderinge, politieke uitlatings wat grond sekuriteit negatief beinvloed, arbeidsuitdagings, ens. affekteer boere geweldig en elke dag kom daar al meer plase in die mark weens hierdie negatiewe faktore.

IntelliFarm Sheep Farming

Mega-Hub voordele vir LANDRANI® Meatmasters

Produksie Bestuur

GENETIKA

  • Bekostigbare toegang tot Ramsem laparoskopiese inseminasies (LAPA)
  • Interaktiewe Inseminasie Beplanner vir maksimum opbrengs
  • Interaktiewe Teelgroep Beplanner vir genetiese vooruitgang
  • Beter keuring: Meet van prestasie en winsgewendheid van elke ooi tov vleisproduksie

VOEDING

  • FeedBlock™ presisievoeding van ooie in alle produksiefases
  • Outomatiese presisievoeding van kruipvoerlammers
  • Outomatiese presisievoeding van teeldiere
  • Outomatiese presisievoeding van slaglammers

OPBRENGS

  • Verbeterde lam en speenpersentasie
  • Swaarder speenlam
  • Vermoë om lammers meer winsgewend af te rond
  • Toegang tot Eindverbruiker mark

BESTUUR

  • IntelliFarm™ Mobiele toepassing, die vennoot in ons boerdery!
  • 'n Gesinchroniseerde meetbare, skaapboerdery
  • Integreer met Datamars se RFID stelsels, skale en "drafters" vir presisie boerdery
  • Haal die “raai” uit boerdery
  • Ons is verskans teen droogtes

Finansiële Bestuur

DATAVASLEGGING

  • FarmReceipts™
  • EasyAcc aanlyn boekhou stelsel
  • Koöperasie integrasie
  • Bank integrasie
  • VleisFabriek integrasie
  • "Face Recognition Clock & Payroll" betaalstelsel vir plaaswerkers

BESLUITE

  • Kry maandelikse bestuurstate vir goeie, tydige besluite

BEGROTING

  • 'n Standhoudende inkomste
  • Begroot uitgawes vooruit
  • Kry maandelikse "actual" vs "budget"
"You can only measure the value of a company the moment you remove the leader." - John C. Maxwell
Individual to John Maxwell: "Hey John, I'm a self-made man!!!"
John's reply: "Hi shame, did you have no one to help you"
As jy nie meet nie, kan jy nie weet nie

IntelliFarm™ is ontwikkel spesifiek vir LANDRANI® Meatmasters

Pieter de Wet het IntelliFarm™ ontwikkel omdat hy nie bereid was om te boer op die "ou" manier nie.

Hy het besef dat hy nie sonder tegnologie sy doelwitte gaan kan bereik nie.

Ja! Kom beleef die konsep op ons skouplaas, LANDRANI®

Ons wys graag waarmee ons besig is want hierdie is ons passie!

Kyk na ons geoutomatiseerde Meatmaster Lam-, Produksie- en GroeiFabriek en sien hoe word alles gemeet in skaapboerdery.

Ons beplan om in 2024 eenkeer per maand 'n demonstrasie naweek te fasiliteer waar Pieter de Wet sy "Storie" persoonlik sal demonstreer.

Pieter De Wet
“Moenie die unieke geleentheid misloop om saam met ons na die tegnologiese toekoms van skaapboerdery te beweeg nie!”
Om te bespreek stuur epos aan info@intellifarm.co.za of skakel Pieter de Wet by 071 600 0819