Slim Toepassing

Die IntelliFarm mobiele toepassing is ontwikkel om aan al die vereistes van presiesie boerdery te voldoen. Kom kuier vir ons by Landrani vir 'n volledige demonstrasie van die stelsel.

Die toepassing fasiliteer die volgende funksionaliteit:

LITE

  • Laai ooie, ramme en lammers in "Cloud" databasis
  • Laai gewigte op
  • Laai doserings op
  • Allokeer skape na hulle onderskeie kampe
  • Laai dekkings en koppel ramme aan ooie
  • Laai aanwas en koppel lammers aan ramme en ooie
  • Skêp vlaggies en teken alle gebeurlikhede aan by ooie, ramme of lammers
  • Hou rekord van tande
  • Stoor fotos van diere
  • Identifiseer die diere wat presteer en raak ontslae van die passasiers
  • Slegte ooie eet net soveel soos goeie ooie

PREMIUM

  • Outomaties Geskeduleerde Bestuursprogram
  • RFID Integrasie
  • Elektroniese Skaal Integrasie
  • Voeromset Verslag
  • Klassering (Scoring)
  • Stamboek Integrasie
  • Auger Outomatiese Voeding (Ad-lib of Skedule)
  • Silo en "Load Cell" Outomatiese Voeding (Ad-lib of Skedule)
  • Pro-rata Voer Allokasie
  • Voer Meng Module
  • Voer Bestel Module